Johannes 3:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 sodat elkeen wat in hom glo, die ewige lewe kan hê.+ Johannes 5:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 Voorwaar, voorwaar, ek sê vir julle: Hy wat my woord hoor en hom glo wat my gestuur het, het die ewige lewe,+ en hy kom nie in die oordeel nie, maar het uit die dood tot die lewe oorgegaan.+ 1 Petrus 1:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 aangesien julle die einde van julle geloof ontvang, die redding van julle siel.+ 1 Johannes 5:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Ek skryf hierdie dinge aan julle sodat julle kan weet dat julle die ewige lewe het,+ julle wat julle geloof in die naam van die Seun van God stel.+
24 Voorwaar, voorwaar, ek sê vir julle: Hy wat my woord hoor en hom glo wat my gestuur het, het die ewige lewe,+ en hy kom nie in die oordeel nie, maar het uit die dood tot die lewe oorgegaan.+
13 Ek skryf hierdie dinge aan julle sodat julle kan weet dat julle die ewige lewe het,+ julle wat julle geloof in die naam van die Seun van God stel.+