2 Tessalonisense 1:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 in ’n vlammende vuur, wanneer hy wraak uitoefen+ op dié wat God nie ken nie+ en dié wat die goeie nuus oor ons Here Jesus nie gehoorsaam nie.+ 1 Johannes 5:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Hy wat die Seun het, het hierdie lewe; hy wat nie die Seun van God het nie, het nie hierdie lewe nie.+
8 in ’n vlammende vuur, wanneer hy wraak uitoefen+ op dié wat God nie ken nie+ en dié wat die goeie nuus oor ons Here Jesus nie gehoorsaam nie.+
12 Hy wat die Seun het, het hierdie lewe; hy wat nie die Seun van God het nie, het nie hierdie lewe nie.+