Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Konings 4:44
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 44 Daarop het hy dit aan hulle voorgesit, en hulle het begin eet, en hulle het oorgehou volgens die woord van Jehovah.+

  • Markus 6:41
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 41 Toe het hy die vyf brode en die twee visse geneem, na die hemel opgekyk en ’n seën gevra,+ en hy het die brode gebreek+ en dit vir die dissipels begin gee, sodat hulle dit aan die mense kon voorsit; en hy het die twee visse onder almal verdeel.

  • Lukas 9:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 Toe het hy die vyf brode en die twee visse geneem, na die hemel opgekyk, dit geseën en gebreek en vir die dissipels begin gee om aan die skare voor te sit.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel