55Kom, almal wat dors is!+ Kom na die water.+ En dié wat geen geld het nie! Kom, koop en eet.+ Ja, kom, koop wyn+ en melk+ selfs sonder geld en sonder prys.+
14 Wie ook al van die water drink wat ek hom sal gee, sal nóóit dors word nie,+ maar die water wat ek hom sal gee, sal in hom ’n fontein van water+ word wat opborrel om die ewige lewe te gee.”+
35 Jesus het vir hulle gesê: “Ek is die brood van die lewe. Wie na my toe kom, sal glad nie honger word nie, en wie geloof in my beoefen, sal nooit dors word nie.+
17 En die gees+ en die bruid+ hou aan om te sê: “Kom!” En laat enigeen wat hoor, sê: “Kom!”+ En laat enigeen wat dors is, kom;+ laat enigeen wat wil, die water van die lewe neem, verniet.+