60 en dit in sy nuwe gedenkgraf neergelê,+ wat hy in die rots uitgekap het. En nadat hy ’n groot klip voor die deur van die gedenkgraf gerol het, het hy weggegaan.+
46 En hy het fyn linne gekoop en hom afgehaal, hom in die fyn linne toegedraai en hom in ’n graf+ neergelê+ wat in ’n rots uitgekap was; en hy het ’n klip voor die deur van die gedenkgraf gerol.+