1 Korintiërs 15:53 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 53 Want hierdie verderflike moet hom met onverderflikheid beklee,+ en hierdie sterflike+ moet hom met onsterflikheid beklee. Openbaring 20:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Gelukkig+ en heilig+ is enigeen wat deel het aan die eerste opstanding; oor hulle het die tweede dood+ geen gesag nie,+ maar hulle sal priesters+ van God en van die Christus wees en sal die duisend jaar lank saam met hom as konings heers.+
53 Want hierdie verderflike moet hom met onverderflikheid beklee,+ en hierdie sterflike+ moet hom met onsterflikheid beklee.
6 Gelukkig+ en heilig+ is enigeen wat deel het aan die eerste opstanding; oor hulle het die tweede dood+ geen gesag nie,+ maar hulle sal priesters+ van God en van die Christus wees en sal die duisend jaar lank saam met hom as konings heers.+