Psalm 51:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Teen u, u alleen, het ek gesondig,+En wat sleg is in u oë, het ek gedoen,+Sodat u regverdig kan wees wanneer u spreek,+Sodat u rein kan wees wanneer u oordeel.+ Lukas 7:29 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 29 (En toe hulle dit hoor, het al die mense en die belastinggaarders verklaar dat God regverdig is,+ aangesien hulle met die doop van Johannes gedoop is.+
4 Teen u, u alleen, het ek gesondig,+En wat sleg is in u oë, het ek gedoen,+Sodat u regverdig kan wees wanneer u spreek,+Sodat u rein kan wees wanneer u oordeel.+
29 (En toe hulle dit hoor, het al die mense en die belastinggaarders verklaar dat God regverdig is,+ aangesien hulle met die doop van Johannes gedoop is.+