Psalm 10:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Sy mond is vol vervloekinge en bedrieërye en onderdrukking.+Onder sy tong is moeilikheid en wat skadelik is.+ Jakobus 3:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Daarmee loof ons Jehovah,+ ja, die Vader,+ en tog vervloek+ ons daarmee mense wat “na die gelykenis van God”+ in aansyn gekom het.
7 Sy mond is vol vervloekinge en bedrieërye en onderdrukking.+Onder sy tong is moeilikheid en wat skadelik is.+
9 Daarmee loof ons Jehovah,+ ja, die Vader,+ en tog vervloek+ ons daarmee mense wat “na die gelykenis van God”+ in aansyn gekom het.