Psalm 7:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Kyk! Daar is iemand wat swanger is van wat skadelik is,+En hy het swanger geword van moeilikheid en sal sekerlik leuens baar.+ Psalm 12:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Hulle bly onwaarheid tot mekaar spreek;+Met vleiende lippe+ bly hulle dubbelhartig+ spreek. Psalm 55:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 Gladder as botter is die woorde van sy mond,+Maar sy hart is geneig om te veg.+Sy woorde is sagter as olie,+Maar hulle is ontblote swaarde.+ Spreuke 10:31 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 31 Die mond van die regverdige—dit dra die vrug van wysheid,+ maar die verdorwe tong sal uitgeroei word.+ Spreuke 17:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Die kwaaddoener skenk aandag aan die lip wat skade aanrig.+ ’n Leuenaar luister na die tong wat teëspoed veroorsaak.+
14 Kyk! Daar is iemand wat swanger is van wat skadelik is,+En hy het swanger geword van moeilikheid en sal sekerlik leuens baar.+
21 Gladder as botter is die woorde van sy mond,+Maar sy hart is geneig om te veg.+Sy woorde is sagter as olie,+Maar hulle is ontblote swaarde.+
31 Die mond van die regverdige—dit dra die vrug van wysheid,+ maar die verdorwe tong sal uitgeroei word.+
4 Die kwaaddoener skenk aandag aan die lip wat skade aanrig.+ ’n Leuenaar luister na die tong wat teëspoed veroorsaak.+