Jesaja 59:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Nee, maar dit is julle oortredings wat ’n skeiding tussen julle en julle God veroorsaak het,+ en julle sondes het veroorsaak dat sy aangesig vir julle verberg is, sodat hy nie hoor nie.+ Kolossense 1:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 Ja, julle wat eens vervreemd+ en vyande was omdat julle verstande gerig was op die werke wat goddeloos was,+
2 Nee, maar dit is julle oortredings wat ’n skeiding tussen julle en julle God veroorsaak het,+ en julle sondes het veroorsaak dat sy aangesig vir julle verberg is, sodat hy nie hoor nie.+
21 Ja, julle wat eens vervreemd+ en vyande was omdat julle verstande gerig was op die werke wat goddeloos was,+