Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 18:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 “‘Die naaktheid van ’n vrou en haar dogter mag jy nie ontbloot nie.+ Die dogter van haar seun en die dogter van haar dogter mag jy nie neem om haar naaktheid te ontbloot nie. Dit is gevalle van bloedverwantskap. Dit is losbandige gedrag.+

  • Markus 7:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 egbreuk, hebsugtige begeertes,+ goddelose dade, bedrog, losbandige gedrag,+ ’n afgunstige oog, lastering, hoogmoed, onredelikheid.

  • Efesiërs 4:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 Aangesien hulle alle sedelikheidsgevoel verloor het,+ het hulle hulle aan losbandige+ gedrag oorgegee om met hebsug+ elke soort onreinheid+ te bedryf.

  • 2 Petrus 2:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Verder sal baie hulle losbandige dade+ navolg,+ en weens hulle sal die weg van die waarheid gesmaad word.+

  • Judas 4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 My rede hiervoor is dat sekere mense ingeglip het+ wat lank gelede deur die Skrif tot hierdie oordeel+ bestem is,+ goddelose mense,+ wat die onverdiende goedhartigheid van ons God in ’n verskoning vir losbandige gedrag+ verander en ons enigste Eienaar+ en Here,+ Jesus Christus, verloën.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel