Johannes 8:39 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 39 Hulle het geantwoord en vir hom gesê: “Ons vader is Abraham.”+ Jesus het vir hulle gesê: “As julle Abraham se kinders is,+ doen dan die werke van Abraham. Galasiërs 3:29 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 29 Wat meer is, as julle aan Christus behoort, is julle werklik Abraham se saad,+ erfgename met betrekking tot ’n belofte.+
39 Hulle het geantwoord en vir hom gesê: “Ons vader is Abraham.”+ Jesus het vir hulle gesê: “As julle Abraham se kinders is,+ doen dan die werke van Abraham.
29 Wat meer is, as julle aan Christus behoort, is julle werklik Abraham se saad,+ erfgename met betrekking tot ’n belofte.+