Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 54:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 54 “Roep met vreugde uit, onvrugbare vrou wat nie geboorte gegee het nie!+ Word vrolik met vreugdegeroep en juig,+ jy wat geen geboortepyne gehad het nie,+ want die kinders van die verlate vrou is talryker as die kinders van die vrou met ’n eggenoot-eienaar”,+ het Jehovah gesê.

  • Romeine 8:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 As ons dan kinders is, is ons ook erfgename: ja, erfgename van God, maar mede-erfgename+ met Christus, mits ons saam ly,+ sodat ons ook saam verheerlik kan word.+

  • Romeine 9:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 En ook nie omdat hulle Abraham se saad is, is hulle almal kinders nie,+ maar: “Wat ‘jou saad’ genoem sal word, sal deur Isak wees.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2024)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2023 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel