Romeine 8:28 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 En ons weet dat God al sy werke+ ten goede laat saamwerk vir dié wat God liefhet, dié wat volgens sy voorneme die geroepenes is;+ Hebreërs 5:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Ook neem iemand hierdie eer nie uit sy eie nie,+ maar net wanneer hy deur God geroep word,+ net soos ook Aäron+ geroep is.
28 En ons weet dat God al sy werke+ ten goede laat saamwerk vir dié wat God liefhet, dié wat volgens sy voorneme die geroepenes is;+
4 Ook neem iemand hierdie eer nie uit sy eie nie,+ maar net wanneer hy deur God geroep word,+ net soos ook Aäron+ geroep is.