15 Gevolglik het hy vir hulle gesê: “Julle is dié wat julleself voor die mense regverdig verklaar,+ maar God ken julle harte;+ want wat hoog is onder die mense, is iets walgliks in God se oë.+
9 en in eenheid met hom bevind kan word, nie met my eie regverdigheid, wat uit die wet voortspruit nie,+ maar met dié wat deur geloof+ in Christus is, die regverdigheid wat van God kom op grond van geloof,+