7 Nietemin is hierdie kennis nie in almal nie;+ maar party, wat tot nou toe aan die afgod gewoond is, eet voedsel as iets wat aan ’n afgod geoffer is,+ en hulle gewete, wat swak is, word verontreinig.+
12 Om dié rede sal ek geneig wees om julle altyd aan hierdie dinge te herinner,+ hoewel julle hulle ken en vasstaan in die waarheid+ wat in julle aanwesig is.+
21 Ek skryf aan julle, nie omdat julle die waarheid nie ken nie,+ maar omdat julle dit ken,+ en omdat geen leuen sy oorsprong by die waarheid het nie.+