Lukas 6:40 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 40 ’n Leerling is nie bo sy leermeester nie, maar elkeen wat volmaak onderrig is, sal soos sy leermeester wees.+ 2 Timoteus 1:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Hou voortdurend vas aan die patroon van gesonde+ woorde wat jy van my gehoor het, met die geloof en liefde wat in verband met Christus Jesus is.+
40 ’n Leerling is nie bo sy leermeester nie, maar elkeen wat volmaak onderrig is, sal soos sy leermeester wees.+
13 Hou voortdurend vas aan die patroon van gesonde+ woorde wat jy van my gehoor het, met die geloof en liefde wat in verband met Christus Jesus is.+