Psalm 1:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Want Jehovah neem kennis van die weg van die regverdiges,+Maar die weg van die goddeloses sal vergaan.+ 2 Timoteus 2:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 Tog staan die fondament van God vas+ en het dit hierdie seël: “Jehovah ken dié wat aan hom behoort”,+ en: “Laat elkeen wat die naam van Jehovah noem,+ afstand doen van onregverdigheid.”+
6 Want Jehovah neem kennis van die weg van die regverdiges,+Maar die weg van die goddeloses sal vergaan.+
19 Tog staan die fondament van God vas+ en het dit hierdie seël: “Jehovah ken dié wat aan hom behoort”,+ en: “Laat elkeen wat die naam van Jehovah noem,+ afstand doen van onregverdigheid.”+