27 Hulle het dit weliswaar met graagte gedoen, en tog was hulle hulle skuldenaars; want as die nasies in hulle geestelike dinge gedeel het,+ is hulle dit ook verskuldig om hulle in die openbaar met dinge vir die vleeslike liggaam te dien.+
9 Julle onthou ongetwyfeld ons arbeid en geswoeg, broers. Dit was deur nag en dag te werk,+ om nie een van julle ’n duur las op te lê nie,+ dat ons die goeie nuus van God aan julle verkondig het.