Handelinge 18:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 en omdat hy van dieselfde ambag was, het hy by hulle tuisgegaan, en hulle het gewerk,+ want hulle was tentmakers van ambag. Handelinge 20:34 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 34 Julle weet self dat hierdie hande voorsien het in my behoeftes+ en in dié van hulle wat by my was. 1 Korintiërs 4:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 en swoeg+ ons deur met ons eie hande te werk.+ Wanneer ons uitgeskel word, seën ons;+ wanneer ons vervolg word, hou ons uit;+
3 en omdat hy van dieselfde ambag was, het hy by hulle tuisgegaan, en hulle het gewerk,+ want hulle was tentmakers van ambag.
34 Julle weet self dat hierdie hande voorsien het in my behoeftes+ en in dié van hulle wat by my was.
12 en swoeg+ ons deur met ons eie hande te werk.+ Wanneer ons uitgeskel word, seën ons;+ wanneer ons vervolg word, hou ons uit;+