19 Want daar staan geskrywe: “Ek sal die wysheid van die wyse mense laat vergaan,+ en die intelligensie van die intellektuele mense+ sal ek opsy stoot.”+
25 wat dié wat nie gunstiggesind is nie, met sagmoedigheid onderrig;+ aangesien God hulle miskien berou sal gee+ wat tot juiste kennis van die waarheid lei,+