Psalm 113:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Hy laat die onvrugbare vrou in ’n huis woon+As ’n vreugdevolle moeder van kinders.+LOOF Jah!+ Romeine 11:26 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 26 en op hierdie manier sal die hele Israel+ gered word. Net soos daar geskrywe staan: “Die verlosser sal uit Sion kom+ en goddelose gebruike van Jakob afwend.+ Galasiërs 3:29 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 29 Wat meer is, as julle aan Christus behoort, is julle werklik Abraham se saad,+ erfgename met betrekking tot ’n belofte.+ Galasiërs 4:26 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 26 Maar die Jerusalem+ daar bo is vry, en sy is ons moeder.+ Openbaring 7:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 En ek het die getal gehoor van dié wat verseël is, honderd-vier-en-veertigduisend,+ verseël uit elke stam+ van die kinders van Israel:+
26 en op hierdie manier sal die hele Israel+ gered word. Net soos daar geskrywe staan: “Die verlosser sal uit Sion kom+ en goddelose gebruike van Jakob afwend.+
29 Wat meer is, as julle aan Christus behoort, is julle werklik Abraham se saad,+ erfgename met betrekking tot ’n belofte.+
4 En ek het die getal gehoor van dié wat verseël is, honderd-vier-en-veertigduisend,+ verseël uit elke stam+ van die kinders van Israel:+