25 ja, dié wat die waarheid+ van God vir die leuen+ verruil het en wat eer bewys het en heilige diens verrig het aan die skepping pleks van aan die Een wat geskep het, wat tot in ewigheid geloof moet word. Amen.
9 Want hulle self hou aan vertel van die manier waarop ons aanvanklik onder julle ingegaan het en hoe julle julle van julle afgode+ tot God gekeer het om ’n lewende+ en ware+ God as slawe te dien