Hebreërs 2:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 maar ons sien Jesus, wat ’n bietjie laer as engele gemaak is,+ met heerlikheid en eer gekroon+ omdat hy die dood ondergaan het,+ sodat hy deur God se onverdiende goedhartigheid vir elke mens die dood sou smaak.+ Hebreërs 10:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Daarom sê hy wanneer hy in die wêreld inkom: “‘Offerande en offergawe wou u nie hê nie,+ maar u het vir my ’n liggaam berei.+
9 maar ons sien Jesus, wat ’n bietjie laer as engele gemaak is,+ met heerlikheid en eer gekroon+ omdat hy die dood ondergaan het,+ sodat hy deur God se onverdiende goedhartigheid vir elke mens die dood sou smaak.+
5 Daarom sê hy wanneer hy in die wêreld inkom: “‘Offerande en offergawe wou u nie hê nie,+ maar u het vir my ’n liggaam berei.+