2En toe ek na julle toe gekom het, broers, het ek nie met oordrewe woorde+ of wysheid gekom om die heilige geheim+ van God aan julle bekend te maak nie.
6 naamlik dat mense van die nasies mede-erfgename moet wees en medelede van die liggaam+ en deelgenote met ons van die belofte+ in eenheid met Christus Jesus deur middel van die goeie nuus.