5 Moenie mekaar dit ontsê nie,+ behalwe met wedersydse instemming vir ’n vasgestelde tyd,+ dat julle tyd aan gebed kan wy en weer bymekaar kan kom, sodat Satan julle nie weens julle gebrek aan selfbeheersing+ bly versoek nie.+
3 Maar ek is bang dat, soos die slang Eva deur sy listigheid verlei het,+ julle verstande op die een of ander wyse verderf sal word,+ weg van die opregtheid en die kuisheid wat die Christus toekom.+