Johannes 17:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 Heilig+ hulle deur middel van die waarheid; u woord+ is die waarheid.+ 1 Korintiërs 6:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 En tog is dit wat party van julle was.+ Maar julle is skoon gewas,+ maar julle is geheilig,+ maar julle is regverdig verklaar+ in die naam van ons Here Jesus Christus+ en met die gees van ons God.+ 1 Tessalonisense 4:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Want God het ons nie met toelating vir onreinheid geroep nie, maar in verband met heiliging.+
11 En tog is dit wat party van julle was.+ Maar julle is skoon gewas,+ maar julle is geheilig,+ maar julle is regverdig verklaar+ in die naam van ons Here Jesus Christus+ en met die gees van ons God.+