25 Nadat hulle dan die getuienis deeglik gegee en die woord van Jehovah gespreek het, het hulle teruggedraai na Jerusalem, en hulle het die goeie nuus aan baie dorpies van die Samaritane begin bekend maak.+
35 Paulus en Barʹnabas het egter nog ’n ruk in Antiogiʹë+ gebly en geleer en, saam met nog baie ander, die goeie nuus van die woord van Jehovah bekend gemaak.+
8 Ja, nie net het die woord van Jehovah+ van julle af in Masedoʹnië en Agaʹje weerklink nie, maar op elke plek het julle geloof+ in God oral bekend geword,+ sodat ons nie nodig het om enigiets te sê nie.