Handelinge 6:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 en hulle het hulle voor die apostels gestel, en dié het hulle, nadat hulle gebid het, die hande opgelê.+ Handelinge 14:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 Daarbenewens het hulle in elke gemeente vir hulle ouer manne aangestel,+ en terwyl hulle gebid en gevas het,+ het hulle hulle opgedra aan Jehovah,+ in wie hulle begin glo het. 1 Timoteus 3:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 nie ’n pasbekeerde+ nie, sodat hy nie opgeblase van trots+ sal word en in die oordeel sal val wat oor die Duiwel gevel is nie.+ 1 Timoteus 4:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Moenie die gawe in jou verwaarloos+ wat aan jou gegee is deur ’n voorspelling+ en toe die liggaam van ouer manne jou die hande opgelê het+ nie.
6 en hulle het hulle voor die apostels gestel, en dié het hulle, nadat hulle gebid het, die hande opgelê.+
23 Daarbenewens het hulle in elke gemeente vir hulle ouer manne aangestel,+ en terwyl hulle gebid en gevas het,+ het hulle hulle opgedra aan Jehovah,+ in wie hulle begin glo het.
6 nie ’n pasbekeerde+ nie, sodat hy nie opgeblase van trots+ sal word en in die oordeel sal val wat oor die Duiwel gevel is nie.+
14 Moenie die gawe in jou verwaarloos+ wat aan jou gegee is deur ’n voorspelling+ en toe die liggaam van ouer manne jou die hande opgelê het+ nie.