28 En net soos hulle dit nie goedgevind het om God in juiste kennis+ te hou nie, het God hulle aan ’n afgekeurde geestestoestand+ oorgegee, om die dinge te doen wat nie gepas is nie,+
5 heftige woordewisselings oor nietighede deur mense wat verdorwe van verstand+ en van die waarheid beroof is+ en dink dat godvrugtige toegewydheid ’n middel tot gewin is.+