Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Korintiërs 11:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Maar ek is bang dat, soos die slang Eva deur sy listigheid verlei het,+ julle verstande op die een of ander wyse verderf sal word,+ weg van die opregtheid en die kuisheid wat die Christus toekom.+

  • 2 Timoteus 3:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 En net soos Jannes en Jambres+ Moses teëgestaan het, so gaan ook hulle voort om die waarheid teë te staan,+ mense wat heeltemal verdorwe van verstand is,+ afgekeur wat die geloof betref.+

  • Judas 10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Tog praat hierdie mense smadend van alles wat hulle in werklikheid nie ken nie;+ maar alles wat hulle, soos die redelose diere,+ wel van nature verstaan, in hierdie dinge hou hulle aan om hulleself te verderf.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel