9 Daarom het ons, van die dag af dat ons daarvan gehoor het, nie opgehou om vir julle te bid+ nie en te vra dat julle in alle wysheid+ en geestelike insig+ vervul mag word met die juiste kennis+ van sy wil,
20 Maar ons weet dat die Seun van God gekom het,+ en hy het ons die intellektuele+ vermoë gegee dat ons die kennis van die waaragtige kan opdoen.+ En ons is in eenheid+ met die waaragtige, deur middel van sy Seun Jesus Christus. Dit is die ware+ God en die ewige lewe.+