1 Timoteus 1:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 hoereerders,+ mans wat by mans lê, ontvoerders, leuenaars, meinediges,+ en enigiets anders wat in stryd is+ met die gesonde leer+ 2 Timoteus 1:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Hou voortdurend vas aan die patroon van gesonde+ woorde wat jy van my gehoor het, met die geloof en liefde wat in verband met Christus Jesus is.+
10 hoereerders,+ mans wat by mans lê, ontvoerders, leuenaars, meinediges,+ en enigiets anders wat in stryd is+ met die gesonde leer+
13 Hou voortdurend vas aan die patroon van gesonde+ woorde wat jy van my gehoor het, met die geloof en liefde wat in verband met Christus Jesus is.+