Numeri 14:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Uiteindelik het Jehovah vir Moses gesê: “Hoe lank+ sal hierdie volk my met minagting bejeën,+ en hoe lank sal hulle geen geloof in my stel nie, ondanks al die tekens wat ek onder hulle verrig het?+ Psalm 78:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 En hulle moes nie soos hulle voorvaders word nie,+’n Hardkoppige en opstandige geslag,+’n Geslag wat nie hulle hart voorberei het nie+En wie se gees nie trou was teenoor God nie.+
11 Uiteindelik het Jehovah vir Moses gesê: “Hoe lank+ sal hierdie volk my met minagting bejeën,+ en hoe lank sal hulle geen geloof in my stel nie, ondanks al die tekens wat ek onder hulle verrig het?+
8 En hulle moes nie soos hulle voorvaders word nie,+’n Hardkoppige en opstandige geslag,+’n Geslag wat nie hulle hart voorberei het nie+En wie se gees nie trou was teenoor God nie.+