39 En hy het ’n entjie verder gegaan en op sy gesig geval en gebid+ en gesê: “My Vader, as dit moontlik is, laat hierdie beker+ by my verbygaan. Nogtans nie soos ek wil nie,+ maar soos u wil.”+
8 Wat meer is, toe hy hom in gestalte as ’n mens bevind het,+ het hy homself verneder en gehoorsaam geword tot in die dood,+ ja, die dood aan ’n folterpaal.+