11 Toe ek ’n klein kindjie was, het ek soos ’n klein kindjie gepraat, soos ’n klein kindjie gedink, soos ’n klein kindjie geredeneer; maar noudat ek ’n man+ geword het, het ek die eienskappe van ’n klein kindjie afgelê.
20 Broers, moenie jong kinders in begripsvermoëns word nie,+ maar wees klein kindertjies ten opsigte van slegtheid;+ word egter volgroeid in begripsvermoëns.+
13 totdat ons almal kom tot die eenheid in die geloof en in die juiste kennis van die Seun van God, tot ’n volgroeide+ man, tot die mate van die groei wat tot die volheid van die Christus behoort;+
14 Maar vaste voedsel is vir volwasse mense, vir dié wie se waarnemingsvermoëns+ deur gebruik geoefen is om te onderskei wat reg sowel as verkeerd is.+