Hebreërs 13:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Hou aan om vir ons te bid,+ want ons vertrou dat ons ’n eerlike gewete het, aangesien ons ons in alles eerlik wil gedra.+ 1 Johannes 1:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Maar as ons in die lig wandel soos hy in die lig is,+ dan het ons deelgenootskap met mekaar,+ en die bloed+ van Jesus, sy Seun, reinig+ ons van alle sonde.+
18 Hou aan om vir ons te bid,+ want ons vertrou dat ons ’n eerlike gewete het, aangesien ons ons in alles eerlik wil gedra.+
7 Maar as ons in die lig wandel soos hy in die lig is,+ dan het ons deelgenootskap met mekaar,+ en die bloed+ van Jesus, sy Seun, reinig+ ons van alle sonde.+