Lukas 18:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Ek sê vir julle: Hierdie man het na sy huis afgegaan, regverdiger+ as daardie man; want elkeen wat hom verhef, sal verneder word, maar hy wat hom verneder, sal verhef word.”+ Openbaring 3:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 Omdat jy dan nou lou is en nie warm+ of koud nie,+ gaan ek jou uit my mond uitbraak.
14 Ek sê vir julle: Hierdie man het na sy huis afgegaan, regverdiger+ as daardie man; want elkeen wat hom verhef, sal verneder word, maar hy wat hom verneder, sal verhef word.”+