Matteus 28:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 En Jesus het nader gekom en met hulle gepraat en gesê: “Alle gesag+ in die hemel en op die aarde is aan my gegee. 1 Korintiërs 15:25 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 25 Want hy moet as koning heers totdat God alle vyande onder sy voete gestel het.+ Efesiërs 1:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 ver bo elke regering en gesag en mag en heerskappy+ en elke naam wat genoem word,+ nie net in hierdie stelsel van dinge nie,+ maar ook in die toekomstige.+ Filippense 2:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Juis daarom het God hom ook tot ’n hoër posisie verhef+ en hom goedgunstig die naam gegee wat bo elke ander naam is,+
18 En Jesus het nader gekom en met hulle gepraat en gesê: “Alle gesag+ in die hemel en op die aarde is aan my gegee.
21 ver bo elke regering en gesag en mag en heerskappy+ en elke naam wat genoem word,+ nie net in hierdie stelsel van dinge nie,+ maar ook in die toekomstige.+
9 Juis daarom het God hom ook tot ’n hoër posisie verhef+ en hom goedgunstig die naam gegee wat bo elke ander naam is,+