Lukas 22:30 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 30 sodat julle aan my tafel in my koninkryk+ kan eet+ en drink en op trone kan sit+ om die twaalf stamme van Israel te oordeel. Johannes 14:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 In die huis van my Vader is daar baie wonings.+ Anders sou ek vir julle gesê het, want ek gaan om vir julle ’n plek+ te berei. Galasiërs 3:29 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 29 Wat meer is, as julle aan Christus behoort, is julle werklik Abraham se saad,+ erfgename met betrekking tot ’n belofte.+
30 sodat julle aan my tafel in my koninkryk+ kan eet+ en drink en op trone kan sit+ om die twaalf stamme van Israel te oordeel.
2 In die huis van my Vader is daar baie wonings.+ Anders sou ek vir julle gesê het, want ek gaan om vir julle ’n plek+ te berei.
29 Wat meer is, as julle aan Christus behoort, is julle werklik Abraham se saad,+ erfgename met betrekking tot ’n belofte.+