Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Samuel 23:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  2 Die gees van Jehovah het deur my gespreek,+

      En sy woord was op my tong.+

  • Handelinge 1:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 “Manne, broers, die Skrifgedeelte moes vervul word+ wat die heilige gees+ vooraf deur die mond van Dawid oor Judas+ gespreek het, wat ’n gids geword het vir dié wat Jesus gearresteer het,+

  • Handelinge 28:25
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 25 En omdat hulle dit nie met mekaar eens was nie, het hulle begin weggaan, terwyl Paulus hierdie een opmerking gemaak het:

      “Die heilige gees het gepas deur middel van die profeet Jesaja tot julle voorvaders gespreek

  • 1 Petrus 1:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Hulle het bly ondersoek watter besondere tydperk+ of watter soort tydperk die gees+ in hulle aangaande Christus aangedui het+ toe dit vooraf getuig het oor die lyding vir Christus+ en oor die heerlikheid+ wat hierop sou volg.

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel