Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Korintiërs 12:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 Miskien sal my God my, wanneer ek weer kom, onder julle verneder en sal ek oor baie van dié treur wat vroeër gesondig het+ maar nie berou getoon het oor hulle onreinheid en hoerery+ en losbandige gedrag+ wat hulle beoefen het nie.

  • Judas 4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 My rede hiervoor is dat sekere mense ingeglip het+ wat lank gelede deur die Skrif tot hierdie oordeel+ bestem is,+ goddelose mense,+ wat die onverdiende goedhartigheid van ons God in ’n verskoning vir losbandige gedrag+ verander en ons enigste Eienaar+ en Here,+ Jesus Christus, verloën.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel