21 Miskien sal my God my, wanneer ek weer kom, onder julle verneder en sal ek oor baie van dié treur wat vroeër gesondig het+ maar nie berou getoon het oor hulle onreinheid en hoerery+ en losbandige gedrag+ wat hulle beoefen het nie.
14 Hulle het oë wat vol egbreuk is+ en wat nie kan ophou sondig nie,+ en hulle verlok onbestendige siele. Hulle het ’n hart wat geoefen is in hebsug.+ Hulle is vervloekte kinders.+