4 My rede hiervoor is dat sekere mense ingeglip het+ wat lank gelede deur die Skrif tot hierdie oordeel+ bestem is,+ goddelose mense,+ wat die onverdiende goedhartigheid van ons God in ’n verskoning vir losbandige gedrag+ verander en ons enigste Eienaar+ en Here,+ Jesus Christus, verloën.+