2 Daar het egter ook valse profete onder die volk opgestaan, soos daar ook valse onderrigters onder julle sal wees.+ Húlle sal heimlik verderflike sektes invoer en sal selfs die eienaar verloën wat hulle gekoop het+ en so ’n spoedige vernietiging oor hulleself bring.