Johannes 5:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 Voorwaar, voorwaar, ek sê vir julle: Hy wat my woord hoor en hom glo wat my gestuur het, het die ewige lewe,+ en hy kom nie in die oordeel nie, maar het uit die dood tot die lewe oorgegaan.+ Romeine 8:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Want die wet+ van daardie gees+ wat lewe in eenheid met Christus Jesus gee,+ het jou vrygemaak+ van die wet van die sonde en van die dood.+
24 Voorwaar, voorwaar, ek sê vir julle: Hy wat my woord hoor en hom glo wat my gestuur het, het die ewige lewe,+ en hy kom nie in die oordeel nie, maar het uit die dood tot die lewe oorgegaan.+
2 Want die wet+ van daardie gees+ wat lewe in eenheid met Christus Jesus gee,+ het jou vrygemaak+ van die wet van die sonde en van die dood.+