7 Is dit nie dat jy jou brood moet uitdeel aan die een wat honger is+ en dat jy die geteisterde, daklose mense in jou huis moet inbring nie?+ Dat jy, as jy iemand sien wat naak is, hom moet bedek+ en jou vir jou eie vlees+ nie moet verberg nie?
20 As iemand die bewering maak: “Ek het God lief”, en tog sy broer haat, is hy ’n leuenaar.+ Want hy wat sy broer, wat hy gesien het, nie liefhet nie,+ kan God nie liefhê, wat hy nie gesien het nie.+