Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Matteus 13:25
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 25 Terwyl die mense geslaap het, het sy vyand gekom en onkruid daaroor gesaai, tussen die koring in, en weggegaan.

  • 1 Timoteus 4:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Die geïnspireerde uiting sê egter uitdruklik dat party in latere tye+ van die geloof afvallig sal word+ en aandag sal skenk aan misleidende geïnspireerde uitinge+ en leringe van demone,+

  • 2 Timoteus 2:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 Dié manne het van die waarheid afgewyk+ deur te sê dat die opstanding reeds plaasgevind het;+ en hulle ondermyn die geloof van party.+

  • 2 Timoteus 4:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Want daar sal ’n tyd wees wanneer hulle nie die gesonde leer sal verdra nie,+ maar ooreenkomstig hulle eie begeertes vir hulle onderrigters sal versamel sodat hulle ore gestreel kan word;+

  • 2 Petrus 2:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Daar het egter ook valse profete onder die volk opgestaan, soos daar ook valse onderrigters onder julle sal wees.+ Húlle sal heimlik verderflike sektes invoer en sal selfs die eienaar verloën wat hulle gekoop het+ en so ’n spoedige vernietiging oor hulleself bring.

  • 1 Johannes 2:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 Jong kinders, dit is die laaste uur,+ en net soos julle gehoor het dat die antichris kom,+ het daar nou reeds baie antichriste opgestaan;+ waaruit ons te wete kom dat dit die laaste uur is.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel