Numeri 14:27 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 27 “Hoe lank sal hierdie bose vergadering aanhou om so teen my te murmureer?+ Ek het die murmureringe van die kinders van Israel gehoor waarmee hulle teen my murmureer.+ 1 Korintiërs 10:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Moet ook nie murmureerders wees, net soos party van hulle gemurmureer het nie,+ sodat hulle deur die vernietiger omgekom het.+ Filippense 2:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Hou aan om alles sonder murmurering+ en redekaweling+ te doen,
27 “Hoe lank sal hierdie bose vergadering aanhou om so teen my te murmureer?+ Ek het die murmureringe van die kinders van Israel gehoor waarmee hulle teen my murmureer.+
10 Moet ook nie murmureerders wees, net soos party van hulle gemurmureer het nie,+ sodat hulle deur die vernietiger omgekom het.+