Jeremia 10:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Maar Jehovah is waarlik God.+ Hy is die lewende God+ en die Koning tot onbepaalde tyd.+ Weens sy verontwaardiging sal die aarde bewe,+ en geen nasie sal onder sy veroordeling staande bly nie.+
10 Maar Jehovah is waarlik God.+ Hy is die lewende God+ en die Koning tot onbepaalde tyd.+ Weens sy verontwaardiging sal die aarde bewe,+ en geen nasie sal onder sy veroordeling staande bly nie.+